BA in Visuele Kunste
Keuring
• Aansoeke sluit 30 September
• Keuring op grond van ’n voorgeskrewe portefeulje (bel 021 808 2508 soggens vir inligting)
• Lewer jou portefeulje in teen 30 September
Toelatingsvereistes
• Skryf die Nasionale Normtoetse AQL
• ’n NSS-gemiddelde van minstens 60%
• Huistaal 4
• Eerste Addisionele Taal 3
Hierdie vierjarige program bied ’n dinamiese en progressiewe, professionele opleiding met ’n keuse uit drie strome na die eerste jaar: skone kunste, visuele kommunikasie-ontwerp of juweliersware- en metaalontwerp. ’n Groot verskeidenheid keuses binne die breë raamwerk van die visuele kunste vorm deel van die programaanbod, soos byvoorbeeld teken, grafiese ontwerp, illustrasie, boekkuns, skilder, beeldhou, fotografie, drukkuns, nuwe media (digitale beeldvorming en multimedia), juwelierswareontwerp en metaaltegniek.
Vanaf jou eerste jaar spesialiseer jy in die stroom waarvoor jy gekeur is. ’n Verskeidenheid addisionele voorgraadse vakke vorm deel van die program. ’n Opwindende vierjarige visuelestudievak met ’n sterk fokus op kontemporêre visuele kultuur is ook ingesluit.
Die program berei jou voor vir beroepe soos professionele kunstenaar, grafiese ontwerper, illustreerder, juweliersware-ontwerper, kunskritikus of kunsakademikus. Ander verwante beroepe is verhoogontwerper, boekontwerper, museumbeampte, kunshandelaar, kunsbestuurder op verskillende terreine (bv. kunsgalerye, publieke en korporatiewe versamelings, en streek- en nasionale kunsrade), kunsentrepreneur, gemmoloog en tegniese kunsproduksiewerker.
Die program rus jou ook toe met vaardighede wat betrekking het op filmproduksie, kunsdireksie, fotografie, multimedia, die massaproduksie van juweliersware en kliëntrekeningbestuur in die advertensiewese.
Kyk ons jaarboekinskrywing vir nadere besonderhede.

No comments:
Post a Comment